Klarinet is 'n voorstad van Witbank in die Nkangala-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.